Validation Header

Validation desc

R 1 100 000 Bond Calculator | 2 Bedroom House for Sale in Mookgopong Rural

Mookgopong, Mookgopong Rural

2 2 1
Erf Size: 250 m²

Pragtige Rondawel in die Immergroen Bosveld - Die Oog Aftree-Landgoed

Pragtige Privaat 2 Slaapkamer 2 Badkamer Eenheid in Die Oog Aftree-Landgoed Te Koop.

Hierdie gerieflike huis is los staande en baie privaat omring deur pragtige boomryke parke, en is 'n lushof om na huis toe te gaan.

Dis ’n ruim gerieflike rondawel met baie spasie en maklik toeganklik vir iemand in ’n rolstoel. Die leef areas is groot met aparte sitkamer, eetkamer en oop plan kombuis.

Die kombuis het baie ingeboude kaste, twee plaat stoof en dubbel oond. Daar is spasie vir twee elektriese masjiene en dubbel deur yskas.

Daar is ook 'n dubble deur gang kas vir meer stoor plek.

Die hoof slaap kamer is baie ruim met ’n skuif deur na die binnehof wat lei na die braai area. Daar is baie ingeboude kaste met en-suite badkamer wat bestaan uit ’n stort, wasbak en toilet.

Die tweede slaap kamer is ruim met ingeboude kaste en ook ’n en-suite badkamer wat bestaan uit ’n stort, toilet en wasbak.

Die lapa is baie privaat met ’n ingeboude braai om heerlik saam met familie en vriende te kuier.

Hierdie is 'n oulike huis met min onderhoud. Die Oog aftree-landgoed is ’n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld.
Die Oog Aftree-Landgoed is gelee¨ by ’n natuurlike mineraalbron, in ’n idilliese omgeweing aand die voet van die Waterberg, net buite die dorp Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.

Behalwe vir al die fasaliteite en dienste, bied Die Oog aan sy inworners ’n vakansie-oord leefstyl, Mediese gemoedsrus, ’n fokus op aktiewe veroudering met al die fasaliteite, dienste en ondersteuingsprogramme wat daarmee gepaard gaan.

Skakel nou om hierdie pragtige huis jou nuwe woning te maak.


Property Overview

Listing Number
115818462
Type of Property
House
Lifestyle
Aquatic Activities, Estate, Retirement Living, Security Estate, Nature Reserve
List Date
03 April 2025
Erf Size
250 m²
Floor Area
95 m²
Levies
R 4 398
Rates and Taxes
R 815
Pets Allowed
Yes

Rooms

Bedroom
2
Bathrooms
2
Kitchens
1
Reception Rooms
2

External Features

Parking
1
Parking
Carport
Garden
Yes
Pool
Yes

Building

Roof
Thatch
Wall
Plaster
Floor
Tiled Floors

Other Features

Security
24 Hour Access
Special Feature
Built in Braai


Contact AgentWeb Ref 115818462

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Agents

Bernice Maree
View Agent's Properties

Latest Listings


  • 2 Bedroom House for Sale in Mookgopong Rural, Mookgopong
    R 1 100 000

  • Farm for Sale in Mookgopong Rural, Mookgopong
    R 4 375 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Mookgopong Rural, Mookgopong
    R 2 195 000

  • 35 Bedroom Farm for Sale in Rietfontein AH, Mookgopong
    R 12 690 000

  • 6 Bedroom Farm for Sale in Naboomfontein AH, Mookgopong
    R 3 250 000