Hierdie pragtige eenheid bied 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oopplan kombuis baie kaste.
Ingeboude braai 1 motorhuis met afdak pragtige tuin met baie voels. Boomryke area wild loop op jou voorstoep
Goeie sekuriteit en baie fasiliteite warm water swembad .
Goed gevestigde tuin.