Hierdie pragtige 2 slaapkamer 2 badkamer oopplan kombuis met sit/eetkamer ruim lapa met ingeboude braai toegemaak met seile
1 Afdak toegerus met inverter batterye en sonpanele asook n gas geyser vir jou eie gerief.
Hierdie eenheid is gelee in die Waterberge in Die Oog Aftree LANDGOEDDDD.