Boomryke area met baie voels woonhuis gelee by Die Oog Aftree LANDGOED
Hierdie eenheid is gelee naby al die fasiliteite ruim 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer kombuis baie kaste groot lapa met ingeboude braai en toegemaak met seile 2 afdakke baie privaat en rustig.