Validation Header

Validation desc

R 850 000 Bond Calculator | 2 Bedroom Townhouse for Sale in Rietfontein

Mookgopong, Rietfontein

2 1 1

Idilliese 2-Slaapkamer Rondawel met inverter in Die Oog – ’n Lewenstylbestemming!

Hierdie pragtige 2-slaapkamer, 1-badkamer rondawel is die perfekte keuse vir ’n sorgvrye aftree-leefstyl. Dit bied oopplan kombuis- en leefarea vir gesellige samekomste, onderdakstoep en buitebraai vir ontspanning in die buitelug, ’n "inverter" vir ononderbroke kragtoevoer en afdakparkering vir gerief en beskerming.
Waarom Die Oog?
Meer as net ’n aftree-oord – dit is ’n lewenstylbestemming! Geniet ’n swembad en waterglybaan, tennisbane, boulveld en staproetes, asook wild wat vry rondloop binne die omheinde reservaat. Die oord beskik oor ’n eetsaal met heerlike daaglikse etes, ’n kruidenierswinkeltjie en gerieflike wegneemetes. Daar is ook ’n pooltafel, tafeltennis en ’n minigholfbaan vir ontspanning en vermaak. Vir gemoedsrus is daar ’n 24-uur sorgsentrum.
Hierdie unieke woning bied ’n rustige en gerieflike leefstyl omring deur natuur en vakansie-fgevoel geriewe. Moenie hierdie geleentheid misloop nie!
Kontak ons vandag nog – as die Beste Eiendomsagentskap in Suid-Afrika vir 2024, is ons gereed om jou drome te verwesenlik!
Jou nuwe huis wag in Die Oog!


Property Overview

Listing Number
115774834
Type of Property
Townhouse
List Date
25 March 2025
Pets Allowed
Yes

Rooms

Bedroom
2
Bathrooms
1, Shower
Kitchens
1
Reception Rooms
1

External Features

Parking
1
Pool
Yes

Building

Backup Power
Backup Battery / Inverter

Other Features

Special Feature
Tennis Court
Wheelchair Accessible
Yes


Contact AgentWeb Ref 115774834

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Agents

Anneli Badenhorst
View Agent's Properties

Latest Listings


  • 2 Bedroom House for Sale in Rietfontein, Mookgopong
    R 920 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Rietfontein, Mookgopong
    R 2 996 000

  • 2 Bedroom House for Sale in Rietfontein, Mookgopong
    R 895 000

  • 2 Bedroom House for Sale in Rietfontein, Mookgopong
    R 920 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Rietfontein, Mookgopong
    R 2 996 000