Albertinia weskaap
R2, 800 000
Erf groote: 1345m2
3 x slaapkamers
2 x Badkamers
Dubbel motorhuis
Oopplan kombuis/voorhuis
Gerieflike, netjiese 3 slaapkamer huis te koop in rustige deel van Albertinia. Dis net vir intrek en bly.
Met die eerste oogopslag begroet n pragtige tuin en aansig van huis jou.
* Ingangsportaal wat lei na n snoesige kuier area met binne braai.
* Ooopplan Voorhuis/kombuis. Kombuis het baie kaste/Dubbel wasbak/elektriese stoof(klein solar panel).
* Uit Kombuis , nog n vertrek , met 2 uitgange na buite, as ook n uitgang na n opwas kamer en dan na n kantoor/wat ook as nog n slaapkamer gebruik kan word.(het hangkas in).
* Hoof slaapkamer met baie kaste, en-suite (stort, wasbak en toilet),
* 2de kamer met hang kaste
* 3de kamer - geen hangkaste
* aparte bad/toilet en wasbak
3 x water tanks (1 x 10 000L, 1 x 2,500L en 1 x 500L).
* Diefwering by al die vensters asook safety hekke by uitgange van die huis.
* Solar Ligte
* Water suiweraar stelsel
Beton mure reg rondom huis.
Rates&Taxes: R1800pm. ( dit sluit water, erf, riool in)
Albertinia is tussen Mosselbaai en Riversdal en n gasvrye dorp.
Verskeie besighede, gaste huise, bakkery en vele meer. Wereld bekende Aloe Ferox, lekkerste roosterkoeke en eetplekke.
Vir afspraak vir besigtiging
Kontak ons gerus
Nikkie Rossouw Properties
3 Bedrooms
1 Office
Seperate laundry from kitchen
Double garage with extra space for working bench and tools
Water purifier
Big stand
3 x water tanks
Burglar bars at all windows
Solar lights outside