Lewensstyl Aftrede in Koro Creek Golflandgoed.
Hierdie aftreehuis in 'n veilige bosveldomgewing bied:
- 3 slaapkamers
- 2 vol badkamers
- Oopplan leef area en kombuis
- Toegeboude braai stoep
- Privaat en netjiese tuin
- Dubbel motorhuis plus toilet
Hierdie aftreeontwikkeling binne Koro Creek Golflandgoed bied al die voordele van 'n natuur lewensstyl in rustige en veilig omgewing met die voordele wat deeltitel eienaarskap bied.
Buiten die netjiese en gewilde golfbaan, is die klubhuis en restaurant, tennisbane en staproetes en vrylopende wild vir persoonlike gerief.
24 uur sekuriteit en toegangsbeheer maak hierdie 'n veilige aftreehawe.
In Modimolle (Nylstroom) is alle noodsaaklike dienste, winkels en sportgeriewe binne maklike bereik met winkelsentrums en restaurante.
Die beoogde privaathospitaal sal waarskynlik gedurende 2025 begin met bouwerk en sal reg langs Koro Creek gelee¨ wees.
Kontak ons nou vir besigtiging en ontdek die Koro Creek Lewensstyl.