Hierdie is n Eenheid wat jou hart begeer .
Pragtige natuur skoon waar die Njalas Rooibokke Bosbokke by jou voorstoep gesien kan word.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamer 2 vol badkamers sitkamer eetkamer toegeboude stoep met ingeboude braai en ook n buite stoep vir onthaal aparte waskamer
nog meer 2 toesluit Motorhuise plus2 afdakke nog meer solar sisteem met inverter batterye waterverkoeling stelstel besproeiing en nog baie meer ,