Validation Header

Validation desc

R 1 250 000 Bond Calculator | 3 Bedroom House for Sale in Rietfontein

Mookgopong, Rietfontein

3 2 7

Spoggerige leefstylhuis te koop in Die Oog – meer as net ‘n aftreeoord!

Hierdie pragtige woning is gelee¨ in die gewilde Die Oog Aftreelandgoed en bied alles wat jy nodig het vir gemaklike, veilige en aktiewe aftrede.
Die gevestigde tuin is volledig omhein en maklik om te onderhou – perfek vir diegene wat wil tuinmaak sonder oorweldigende instandhouding. Die ruim lapa, toegerus met seilkante en ‘n ingeboude braai, is ideaal vir onthaal of rustige kuier.
‘n Skuifdeur lei na die leefarea wat bestaan uit ‘n eetkamer en sitkamer – ‘n oop, vloeiende ruimte waar jy tuis sal voel. Die huis spog met tee¨lvloere, dakwaaiers, blindings voor sekere vensters, en stylvolle houtkaste, asook ingeboude-kaste regdeur.
Die kombuis is ‘n ware hoogtepunt met granietblaaie, ‘n gastoof, uitvanswaaier en ingeboude oond. Daar is ook ‘n netjiese binnehowe met ‘n wasbak en wasgoedlyn – prakties en gerieflik.
Twee gasteslaapkamers met ingeboude kaste bied genoeg slaapruimte vir familie (daai oulike kleinkinders!) en vriende, en die gastebadkamer is netjies en funksioneel.
Die meester-slaapkamer is ‘n luukse toevlug – dit sluit ‘n kleedkamer in wat lei na ‘n volle en stylvolle en-suite badkamer met 'n pragtige hoekbad.
Die Oog is veel meer as net ‘n aftreeoord – dit is ‘n lewenstylbestemming.
Met uitstekende geriewe soos 'n verhitte swembad, tennisbane, 'n boulveld, staproetes, en wild wat vrylik tussen die huise beweeg binne die beveiligde natuurreservaat, leef jy elke dag met vreugde en vryheid. Daar is ‘n aktiewe gemeenskap met verskeie groepsaktiwiteite soos lyn-dans, jukskei, fietsry, tafeltennis, swem, ‘n waterglybaan, pooltafel en selfs minigholf.
Die oord bied ook ‘n 24-uur sorgsentrum vir gemoedsrus, ‘n eetsaal waar smaaklike maaltye daagliks bedien word, asook ‘n klein winkel vir daaglikse benodigdhede en maklike wegneemetes wanneer jy iets vinnigs wil he^.
Hierdie eiendom is ‘n uitmuntende keuse vir die´ wat hul goue jare in vrede en styl wil leef – omring deur natuur, aktiwiteite en moderne geriewe.
Moenie hierdie wonderlike geleentheid misloop nie – kontak die eiendomsagentskap wat aangewys is as dieBeste Residensie¨le Eiendomsagentskap in Suid-Afrika vir 2024.Jou nuwe huis wag op jou in Die Oog!


Property Overview

Listing Number
115884291
Type of Property
House
List Date
18 April 2025
Floor Area
129 m²
Pets Allowed
Yes
Furnished
Yes

Rooms

Bedroom
3
Bathrooms
2, Shower
Kitchens
1, Gas Oven, Hob
Reception Rooms
3
Rooms
Fireplace

External Features

Garage
1
Parking
6
Garden
Yes
Pool
Yes

Other Features

Wheelchair Accessible
Yes


Contact AgentWeb Ref 115884291

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Agents

Anneli Badenhorst
View Agent's Properties
Anetha Kemp
View Agent's Properties

Latest Listings


  • 2 Bedroom House for Sale in Rietfontein, Mookgopong
    R 920 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Rietfontein, Mookgopong
    R 2 996 000

  • 2 Bedroom House for Sale in Rietfontein, Mookgopong
    R 895 000

  • 2 Bedroom House for Sale in Rietfontein, Mookgopong
    R 920 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Rietfontein, Mookgopong
    R 2 996 000