Albertinia
Weskaap
R3,150 000
Erf groote: 994m2
Huis te koop in gesogte deel van Albertinia, beslis iets vir die oog.
4 x slaapkamers
2 x badkamers
(Hoof slaapkamer en-suite) (toilet/wasbak/groot stort).
* Elektriese geyser
* Oopplan sit/eetkamer
* Groot kombuis met baie kaste (elektriese stoof).
Toegeboude agterstoep is ongeveer 50m2 (10x5), wat n heerlike gesellige kuier area is met groot ingeboude braai, in die een hoek van die agterstoep is ook n klein waskamer waar n wasmasjien met gemak inpas.
Vanuit die agterstoep, groet nog n asemrowende prentjie wat jou asem wegslaan met n groot grasdak lapa met sy eie groot ingeboude braai, wat ook weer uitkyk op n 3 x6 nuwe swembad, alles in werkende toestand, het ook n lig in die swembad. Met n mooi gevestigte tuin, en heeltemal privaat.
* 1 x motorhuis ( remote control deur).
* Huis het teel dak.
* 1 x 2500L water tank
* Boorgat hele tuin is onder besproeing.
* Huis is reg rondom omhein (pre-cast muur).
* Lapa/swembad het eie kragboks.
* Huis het eie kragboks.
* Daar is reeds n konneksie vir n inverter, kan net ingeplak word.
* Peaconut boom gee so 3kg uitgedopte neute per jaar.
*Swembad
*Binne en Buite Braai
*Boorgat
*2500L Water tenk
*Lapa