R 2 100 000
| 5 Bedroom House for Sale in Baillie Park
32 Aalwyn Street, Baillie Park, Potchefstroom
5
2
6
Erf Size:
1 195 m²
Fantastiese familiehuis
Die huis is gelee te Aalwyn str; 'n stil boomryke straat in Bailliepark.
Die eiendom is groot en ruim en baie goed gebou.
Die tuin het 'n boorgat.
Die swembad sorg vir ure se vermaak.
Die badkamers is nuut oorgedoen.
Die kombuis is groot met 'n aprate spens en waskamer.
Daar is drie motorhuise en voor die motorhuise geboude afdak.
Maak gerus 'n afspraak om na die puik eiendom te kom kyk.
Property Overview
Street Address
32 Aalwyn Street, Baillie Park
Rooms
Bedroom 1
Parquet Floors, Built-in Cupboards, King Bedroom
Bedroom 2
Carpets, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bedroom 3
Carpets, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bedroom 4
Carpets, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bathroom 1
Tiled Floors, Shower, Bath, Toilet and Basin
Bathroom 2
En suite, Shower, Toilet and Basin
Kitchen 1
Stove, Tiled Floors, Built-in Cupboards