Validation Header

Validation desc

R 3 054 000 Bond Calculator | 6 Bedroom House for Sale in Gouritsmond

Gouritsmond, Gouritsmond

6 4 6
Erf Size: 1 081 m²

Gouritzmond- 6 slaapkamer huis te koop

Dubbel verdieping gesinshuis te koop in Gouritzmond, geskik vir 2 gesinne.
Dié eiendom se uitstekende ligging, net 300 meter van die hoofstrand af, is 'n droom vir strandentoesiaste en natuurliefhebbers. Visvangers paradys. Dit is naby winkels en restaurante, maak dit 'n praktiese keuse vir beide voltydse inwoners en vakansiegangers.


Die 6-slaapkamer, 4-badkamer, 2-verdiepinghuis bied 'n ruim oopplan-leefarea. Die eiendom beskik oor twee vlakke, oorgenoeg parkeerplek en 'n groot erf van 1081 vierkante meter, geskik vir twee gesinne of met n bietjie flinkdink, kan n muur gebou word om skeiding te maak vir ekstra huur inkomste. Badkamers en kombuis kort n mate van opknapping, kamers het ingeboude kaste.
Die redelike nabyheid aan Mosselbaai (43km) en George-lughawe (90km) maak dit 'n aantreklike belegging vir pendel en tog om rustig aan die kus te leef.


Property Overview

Listing Number
114934901
Type of Property
House
List Date
14 September 2024
Erf Size
1 081 m²
Floor Area
370 m²
Rates and Taxes
R 900

Rooms

Bedroom
6
Bathrooms
4

External Features

Garage
1
Parking
5, 2 Open Parking, 3 Covered Parking, Shade net parking


Contact AgentWeb Ref 114934901

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Agents

Nicolene Hugo
View Agent's Properties

Latest Listings


  • 2 Bedroom Apartment / Flat for Sale in Gouritsmond
    R 2 510 000

  • 1 Bedroom Apartment / Flat for Sale in Gouritsmond
    R 1 910 000

  • 5 Bedroom House for Sale in Gouritsmond
    R 2 750 000

  • Commercial Property for Sale in Gouritsmond
    POA

  • 6 Bedroom Farm for Sale in Gouritsmond
    R 7 995 000