Here is 72ha with habitable house that needs attention. Store, garage and bore well equipped strong. There are 2 earth dams from which irrigation was done in the past. Also strong borehole. The farm is either side of R25. Most of the farm is arable with good soil. The price is R104 Per ha. which is completely market related.
Hier is 72 ha met bewoonbare huis wat aandag nodig het. Stoor, motorhuis en boorgat toegerus sterk. Daar is 2 gronddamme waaruit in die verlede besproeiing gedoen is. Ook sterk boorgat. Die plaas is weerskante van R25. Die grootste deel van die plaas is bewerkbaar met goeie grond. Die prys is R104 Per ha. wat heeltemal markverwant is.