Validation Header

Validation desc

R 1 999 000 Bond Calculator | Farm for Sale in Modimolle

Modimolle, Modimolle

3
Erf Size: 5 ha

Vakansiehuis diep in die bosveld.

Jou eie ideale 6 hektaar Waterberg vakansie-wegbreek eiendom wat deel vorm van 'n 2000 hektaar natuurplaas. Die eiendom is geleë tussen Modimolle en Bela-bela in Limpopo.

Veilige, stil verblyf in 'n goed toegeruste hoofhuis van 210m². Die 3x slaapkamers het almal en suite badkamers. Funksionele oop plan kombuis met 'n groot oop geteëlde stoep met braaigeriewe. Kant Seile beskikbaar vir die groot stoep vir die koeler winters aande. UCO en HOB.

Diefwering en veiligheidshekke verseker veiligheid. Aluminium vensters.

12KVA sonkrag omsetter met 4x 5.5kva Lithium batterye.

'n Hoogliggende lapa met braaiplek kyk uit op golwende Waterberg rante. Plaspoel. Lieflike inheemse Bosveld bome en struike versier die Waterberge sover as die oog kan sien.

150m² motorhuis met groot elektriese deur, werkswinkel en ekstra stoorplek.

2slk woonstel met oopplan kombuis/woonkamer, m.e.s. en buite braai-area. Wendy huis.

R2.4M Kommissie en belasting op kommissie ingesluit.


Property Overview

Listing Number
116662604
Type of Property
Farm
List Date
17 November 2025
Size of farm
5 ha
Floor Area
375 m²
Levies
R 500
Rates and Taxes
R 490
Pets Allowed
Yes

Facilities

Bedroom
3
Bathroom
3
Kitchen
1
Domestic
1
Lounge
1
Bar
1

External Features

Garage
3
Parking
10
Pool
1

Building

Roof
Flat Roof
Wall
Brick
Window
Aluminium

Other Features

Security
1
Security
Burglar Bars
Special Feature
Built in Braai, Built in Bar


Contact AgentWeb Ref 116662604

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Latest Listings


  • 3 Bedroom House for Sale in Modimolle
    R 850 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Modimolle
    R 1 390 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Modimolle
    R 2 700 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Modimolle
    R 1 900 000

  • 5 Bedroom House for Sale in Modimolle
    R 995 000