Validation Header

Validation desc

R 14 000 000 Bond Calculator | Farm for Sale in Prince Albert

Prince Albert, Prince Albert

Erf Size: 7 258 ha

Bees/Skaapllaas te koop - P1116

`n Goed ontwikkelde skaapplaas in die Prins Albert Distrik. Die plaas is slegs 25km vandaf die N10. Die plaas beskik oor `n baie netjiese 5 slaapkamer, 2 badkamer woonhuis. Daar is enkelfase Eskom krag, `n groot stoor vir verpakking van granate (+- 6000 granaat bome) en
`n skeer stoor. Die plaas beskik oor goeie waters, goeie gemengde bossieveld, struike en grasveld. 50% van die plaas is geëlektrifiseer en
die ander 50% is jakkalsproef omhein.
Die eienaar is vir BTW geregistreer.

Eskom: Ja, enkelfase
Boorgate: 14
Windpompe: 4
Solarpompe: 5
Dompelpompe: 1, by opstal
Damme: 10 (4 sement en 2 sink)
Tenks: 4
Suipings: 23
Reënval: Baie wisselvallig, ongeveer 200mm/jaar
Drakrag: 1:36 GVE , 1:6 KVE
Soort Weiding: Gras, Struike en Bossieveld gemeng
Rante/Vlakte: 50/50
Bossieveld/Grasveld:50/50
Aangeplante weiding: Granaat bome
Kampe: 16
Kampstelsels: Somerveld en Winterveld
Krale: 7
Laaibank: 1, op die plaas werf
Toestand van draad: Baie goed

Verbeteringe:
5 Slaapkamer woonhuis, met 2 badkamers, `n kombuis, eetkamer en sitkamer/tv kamer. Daar is `n swembad, onderdak- asook buite braai area en 1 motorhuis met 4 parkeerplekke.


Naaste koöperasie: Merweville en Beaufort-Wes, 25km
Naaste veilingkrale: Beaufort-Wes, 120km. Langeberg, 100km.


Property Overview

Listing Number
112693095
Type of Property
Farm
List Date
23 May 2023
Size of farm
7 258 ha

Farm Details

Distance From Town
0Km


Contact AgentWeb Ref 112693095

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Agents

Karl Markram
View Agent's Properties

Latest Listings


  • 2 Bedroom House for Sale in Prince Albert
    R 2 850 000

  • 6 Bedroom Commercial Property for Sale in Prince Albert
    R 13 500 000

  • Vacant Land / Plot for Sale in Prince Albert
    R 975 000

  • 4 Bedroom Commercial Property for Sale in Prince Albert
    R 4 800 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Prince Albert
    R 3 150 000