Validation Header

Validation desc

R 475 000 Bond Calculator | Vacant Land / Plot for Sale in Kranspoort

300 Arend Straat, Kranspoort, Middelburg

Erf Size: 1 198 m²

Mooi erf in 'n baie stil area van kranspoort

Hierdie pragtige erf in Kranspoort is te koop in een van die mooiste gedeeltes in Kranspoort. Die erf is aangrensend tot 'n groenstrook area en redelik plat sodat u met gemak 'n eenvlak woning op hierdie erf sal kan bou. Erwe is Kranspoort is uiters skaars en daar is net 'n handjievol erwe wat nou herverkoop word. Die erf het ook reeds goedgekeurde argiteksplanne wat u van die eienaar kan oorkoop teen 'n fraksie van die koste. Hierdie is 'n geleentheid waarop u nie wil uitmis nie. Kontak my so gou moontlik om u van hulp te wees om 'n pragtige erf in Kranspoort te besit.

Kranspoort is 'n pragtige dorp tussen Middelburg en Groblersdal op die N11 en 5km van die gewilde Loskopdam. Kranspoort bied u 'n sekuritets beheerde ingang, 9 putjie gholfbaan met klubhuis, 'n goed beheerde Kranspoort Eienaarskomitee met reels en regulasies, 4x4 roetes en staproetes, 'n Raasblaarsaal vir groot kuiers en byeenkomste, 'n aktiewe stapgroep, markdae, jukskei, piekniekplekke, wild wat vrylik rondbeweeg en 'n besonderse voellewe. Om hierdie rede is dit te verstane dat Kranspoort nie troeteldier vriendelik is nie, en daarom nie katte of honde toelaat nie. Die inwoners van Kranspoort het hierdie leefstyl juis gekies om weg te breek van die gejaag en geraas wat bekend is met die stads en dorpslewe. Hier hou inwoners by die 30km spoedgrens terwille van ons wildslewe, en konsidireer bure mekaar waar almal verkies om in harmonie saam te leef met rus en vrede as die gemeenskaplike faktor wat almal laat uitreik na Kranspoort.

Ek sien uit om u op Kranspoort te verwelkom. Kontak my gerus.


Property Overview

Listing Number
114342254
Type of Property
Vacant Land / Plot
Street Address
300 Arend straat, Kranspoort
Lifestyle
Country Living, Eco Estate, Game/Stock Farm, Gated Community
List Date
30 April 2024
Erf Size
1 198 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 340


Contact AgentWeb Ref 114342254

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Agents

Tarina Marais
View Agent's Properties

Latest Listings


  • 3 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 1 900 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 3 975 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 5 070 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 1 850 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 5 070 000