Validation Header

Validation desc

R 334 500 Bond Calculator | Vacant Land / Plot for Sale in Kranspoort

351 Gemsbok Street, Kranspoort, Middelburg

Erf Size: 1 160 m²

Erf met uitsig!

Erf in Kranspoort te koop. Die erf is gelee in die Kloof area van Kranspoort. Bou vir uself hier 'n pragtige huis. In hierdie omgewing is u verseker van goeie bure, 'n rustige omgewing en 'n lieflike uitsig.

Kranspoort is enig en uniek in soort en die Kranspoort leefstyl word al hoe meer gewild. Kranspoort is bekend vir sy veiligheid, vriendelike mense, rustige omgewing en goeie instandhouding en beheer deur die Kranspoort Eienaars Komitee. Kranspoort is beslis 'n plek waar mens kan asem haal en ontspan, weg van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan, jukskei bane, markdae, 4x4 roetes en staproetes, voeluitkyk punt en piekniek plekke sowel as speelplek vir kinders en braaigeriewe by die Raasblaar saal, is hier meer as genoeg om te doen. Kinders kan hier, sonder bekommernis van ouerkant, die bos gaan verken en op hul fietse klim en die dorp invaar.

Kontak my gerus om hierdie erf te besoek.


Property Overview

Listing Number
114803304
Type of Property
Vacant Land / Plot
Street Address
351 Gemsbok Street, Kranspoort
Description
Residential
Lifestyle
Country Living, Eco Estate, Lifestyle Farm
List Date
16 August 2024
Erf Size
1 160 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 700


Contact AgentWeb Ref 114803304

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Agents

Tarina Marais
View Agent's Properties

Latest Listings


  • 3 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 1 900 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 3 975 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 5 070 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 1 850 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 5 070 000