Validation Header

Validation desc

R 450 000 Bond Calculator | Vacant Land / Plot for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Erf Size: 2 662 m²

Erf aangrensend tot kranspoort gholfbaan

Met Sables en Sprinbokkies, Zebras en vlakvarke in die omgewing gaan jy verseker 'n huis met 'n groot stoep hier kan bou. Dier erf se grootte maak hom ideaal vir 'n ruim moderne oopplan tipe woning sonder trappe met alles op een vlak.

Kranspoort is enig en uniek in soort en die Kranspoort leefstyl word al hoe meer gewild. Kranspoort is bekend vir sy veiligheid, vriendelike mense, rustige omgewing en goeie instandhouding en beheer deur die Kranspoort Eienaars Komitee. Kranspoort is beslis 'n plek waar mens kan asem haal en ontspan, weg van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan, jukskei bane, markdae, 4x4 roetes en staproetes, voeluitkyk punt en piekniek plekke sowel as speelplek vir kinders en braaigeriewe by die Raasblaar saal, is hier meer as genoeg om te doen. Kinders kan hier, sonder bekommernis van ouerkant, die bos gaan verken en op hul fietse klim en die dorp invaar.

Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie erf te kom bekyk.


Property Overview

Listing Number
114806693
Type of Property
Vacant Land / Plot
Lifestyle
Eco Estate, Gated Community, Lifestyle Farm
List Date
16 August 2024
Erf Size
2 662 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 800


Contact AgentWeb Ref 114806693

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Agents

Tarina Marais
View Agent's Properties

Latest Listings


  • 3 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 1 900 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 3 975 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 5 070 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 1 850 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Kranspoort, Middelburg
    R 5 070 000