R 7 500
Per Month
1 Bedroom Apartment / Flat to Rent in De Land Estate
Weltevrede 10, De Land Estate, Potchefstroom
Die pragtige los staande eenheid in Weltevrede is onmiddelik beskikbaar
vir die regte huurder.
Die eiendom is dierevriendelik vir ‘n klein diertjie.
Lieflike groot badkamer en oopplan sitkamer eetkamer
Afdak voor die eiendom.
Huurder moet ouer as 55jaar wees
Vooraf betaalde krag.
Die pragtige los staande eenheid in Weltevrede is onmiddelik beskikbaar
vir die regte huurder.
Die eiendom is dierevriendelik vir...
Occupation: 1 May 2025
1
1
1