R 3 385 000
6 Bedroom House for Sale in Kranspoort
Hierdie pragtige grasdak huis met 'n ewe mooi woonstel is nou te koop. Die huis kyk uit oor lieflike parkland waar diere gereeld gesien word. Zebra's, Swarwitpens, Koedoe, Rooibokke, Ribbokke, Kameelperde en Vlakvarke kom vreet op jou gras terwyl jy rustig op die stoep of by die swembadarea ont. .
Hierdie pragtige grasdak huis met 'n ewe mooi woonstel is nou te koop. Die huis kyk uit oor lieflike parkland...