R 3 000 000
| 4 Bedroom House for Sale in Orania
H060 Visarendstraat Aan Die Oewer, Orania, Orania
4
2.5
1
Erf Size:
520.08 m²
Open plan Home for sale at Aan die Oewer Orania
Baie spasie, oopplan - lieflike gesinshuis!!
Heerlike groot houtdek wat grens aan die pragtige groenstrook met loweryke bome, grasperke en dammetjies!
4 slaapkamers
2 badkamer - wat elk in die middel van 2 slaapkamers geboud is.
Al 4 kamers is dus en-suite, met gedeelde badkamers in die middel
Ekstra gaste toilet
Groot oopplan sitkamer met ingeboude kaste en lieflike groot eiland
Gesellige kaggel vir die koue wintermaande
Sentrale Waterverkoelingstelsel wat ideaal is vir die droee , warm Bo-karoo klimaat
Afdak vir 4 voertuie
Ingeboude braai op die groot houtdek
Verblyfreg 'n vereiste
OSK finansiering beskikbaar - normale kredietvereistes
Property Overview
Street Address
H060 Visarendstraat
Aan die Oewer, Orania
Description
Single Storey, Freestanding
Rooms
Bedroom 1
En-suite Main. Oulet for watercooler, Tiled Floors, Curtain Rails, Built-in Cupboards
Bedroom 2
Outlet for watercooler, en-suite, Tiled Floors, Curtain Rails
Bedroom 3
Outlet for watercooler, en-suite, Tiled Floors, Curtain Rails
Bedroom 4
Outlet for watercooler, en-suite, Tiled Floors, Curtain Rails, Built-in Cupboards
Bathroom 1
Tiled Floors, Curtain Rails, En suite, Shower, Toilet and Basin
Bathroom 2
Tiled Floors, Curtain Rails, En suite, Shower, Toilet and Basin
Bathroom 3
Tiled Floors, Separate Toilet
Kitchen 1
Open Plan, Washing Machine Connection, Tiled Floors, Curtain Rails, Open Plan, Built-in Cupboards, Centre Island
Family/TV Room 1
Patio, Tiled Floors, Curtain Rails, TV Port, Fireplace, Open Plan
External Features
Parking 1
Parking for 4 vehicles, Tandem, Shade net covered
Garden 1
Irrigation system, Landscaped, Water Feature
Other Features
Temperature Control 1
Fireplace, Anthracite, Water Cooler
Special Features 1
Built in Braai, Paveway, Open Plan, Sliding Doors, Sprinkler System