Nuwe ontwikkeling in Orania - Vergelegen!
Gedienste erwe te koop:
Sien pryse aangeheg op dokumente
Pryse en groottes verskil
- Elektries: 20A-enkelfase
- Varswater: 20 mm
- Rouwater: 20 mm
- Riool: 110 mm
Die 2 Sake erwe: Sluit nie Grootmaatdienstebydraes in nie. Dit moet afsonderlik met die Dorpsraad onderhandel word
Verblyfreg 'n vereiste
-OSK lening beskikbaar - normale kredietvereistes