R 1 500 000
| 4 Bedroom House for Sale in Orania
K135 Kloekielaan, Orania, Orania
4
2
1
Erf Size:
477.36 m²
4 Bedroom house for sale
Netjiese huis te koop met groot werkspasie en stoorruimte onder die huis!
4 Slaapkamers
2 Badkamers
Oopplan Sitkamer/eetkamer met kombuis
Netjiese ingeboude kaste
Blindings
Patio voor en agter
Dubbel parkeerspasie
Groot werkspasie onder op die onderste vlak. Daar is 2 Motorhuisdeure wat kan oopmaak aan straatkant en ook aan die agterkant van die huis
Gevestigde tuin met bome
Property Overview
Description
Double Storey, Freestanding
Rooms
Bedroom 1
Wooden Floors, Curtain Rails, Built-in Cupboards
Bedroom 2
Wooden Floors, Curtain Rails, Built-in Cupboards
Bedroom 3
Wooden Floors, Curtain Rails, Built-in Cupboards
Bedroom 4
Wooden Floors, Curtain Rails, Built-in Cupboards
Bathroom 1
Tiled Floors, Main en Suite, Bath, Toilet and Basin
Bathroom 2
Badkamer met wasmasjien konneksie in badkamer, Tiled Floors, Bath, Toilet and Basin
Kitchen 1
Open Plan, Balcony, Curtain Rails, Open Plan, Built-in Cupboards, Laminated Floors, Centre Island
Family/TV Room 1
Balcony, Curtain Rails, TV Port, Open Plan, Laminated Floors
External Features
Outbuilding
Groot stoorruimte/werkspasie - grootte van die huis op grondvloer. 2 x Motorhuisdeure wat oopmaak aan Noorde en Suidekant van die huis