R 5 995 000
| 4 Bedroom House for Sale in Orania
H015 Oewerlaan, Orania, Orania
4
2
1
Erf Size:
11 019 m²
Spacious home on large stand for sale
Lieflike, oopplan huis met baie spasie!! - 276 m2
Baie netjies afgerond.
Lieflike groot stoep aan die Noordekant
Erf grootte: 11 019 m2
Landbousone 1 - gesoneer
1.1 ha waterreg
Die huis is totaal van die Grid af:
- Sonstelsel: 5 kw Victron omsetter
10 kw Pylontech battery
18 x 165 2 Sonpanele
Ekstra loft aan die voorkant van die sitkamer - 30 m2
Afdak: 151 m2
Stoorruimte: 69 m2
Aparte waskamer - Ekstra stoorspasie aan die bokant was waskamer
Spens
3 slaapkmamers met ingeboude kaste
Hoofslaapkamer is en-suite met inloopkas asook ekstra kaste aan die buitekant!
2 Volledige badkamers
Studeerkamer
Ekstra kamer, word tans gebruik as stoorplek, kan as 4de slaapkamer gebruik word
Netjiese plaveisel
Goed instandgehoude grasperk met besproeiing
Watertenks
Die erf is ten volle omhein
Verblyfreg 'n vereiste
OSK lening beskikbaar - normale kredietvereistes
Rooms
Bedroom 1
Tiled Floors, Curtain Rails, Fan, Walk-in-closet
Bedroom 2
Tiled Floors, Curtain Rails, Fan, Built-in Cupboards
Bedroom 3
Skuifdeure na buite, Tiled Floors, Curtain Rails, Fan, Built-in Cupboards
Bedroom 4
Word tans as pakkamer gebruik, Tiled Floors, Curtain Rails
Bathroom 1
Tiled Floors, Main en Suite, Shower, Curtain Rails, Bath, Toilet and Basin
Bathroom 2
Tiled Floors, Shower, Curtain Rails, Bath, Toilet and Basin
Kitchen 1
Open Plan, Scullery, Laundry, Stove (Oven & Hob), Extractor Fan, Dishwasher Connection, Washing Machine Connection, Tiled Floors, Curtain Rails, Open Plan, Built-in Cupboards, Centre Island, Gas Oven, Gas Hob, Piped Gas
Office/study 1
Tiled Floors, Curtain Rails, Open Plan
Family/TV Room 1
Patio, Tiled Floors, Curtain Rails, TV Port, Open Plan
Other 1
Aparte waskamer met dubbel wasbak. Konneksies vir alle elektriese implemente., Tiled Floors, Curtain Rails
External Features
Parking 1
Staal - 4 voertuie, Carport
Garden 1
Irrigation system, Immaculate Condition
Building
Solar
Solar Panels, Solar Geyser
Backup Power
Backup Battery / Inverter